
Die aanlynaansoeke vir 2021 van die Departement van Onderwys het nog nie geopen nie, maar die skool ontvang reeds aansoekvorms. Die dokumentasie kan by die volgende Affie-webwerfskakel afgelaai word: https://www.affies.co.za/toelatingaansoeke/
Die voltooide vorms moet aan mnr. Deon Botes gestuur word. Sy e-posadres is deon.botes@affies.co.za. Navrae kan ook per e-pos aan hom gerig word.