
Talle Affies het in die pasafgelope vakansie die skool in toere en toernooi oor die lengte en breedte van Suid-Afrika verteenwoordig.
Affies is trots op die suksesse wat behaal is. Die eerste krieketspan se 3e plek uit meer as 600 skole in die Coca-Cola T20 Schools Challenge verdien vermelding.
‘n Volledige opsomming van die uitslae in krieket, rugby, hokkie, swem, atletiek en gholf kan hieronder afgelaai word.