Affie-debat maak skoonskip!

15 Aug 2016

Die finale ronde van die ATKV Nasionale Debatskompetisie het die afgelope naweek te Buffelspoort plaasgevind.   Affies (AHS en AHMP) het skoonskip gemaak in die senior afdeling:
Derde Plek: Jan-Hendrik Pretorius en Daniël Goosen (AHS)
Tweede Plek: Liesel Horn en Leah Warmenhoven (AHMP)
Eerste Plek: Louis Schoonbee en Dreyer Swart (AHS) Hierdie span was ook die 2015-wenners.

Dreyer Swart word ook aangewys as die beste senior taalgebruiker.


In die junior afdeling behaal Rikus Myburgh, Ian Visser en Steffan Schoonbee die derde plek.

Barend Botha het in die debatskompetisie ‘n derde plek behaal.

 

TERUG NA BO