Affie in Davisbekerspan!

05 Mei 2016

Christiaan Worst (gr 10), Affies se kranige tennisster,  is gekies om vir Suid-Afrika se Junior Davisbekerspan te speel. Hulle speel in Tunisië in die Afrika-streek se kwalifiseringstoernooi.

Daar is slegs drie spelers in die span! Hierdie is ‘n uitsonderlike prestasie!

Baie geluk Christiaan!

2016-05-05_1407

TERUG NA BO