George Kusche is ingesluit in die Suid-Afrikaanse junior atletiekspan wat op 4 en 5 Junie gaan deelneem aan die Suidelike Streekkampioenskappe van die Afrika Atletiekkonfederasie.
Dié byeenkoms vind plaas in Lusaka, Zambië.