
Die Affie-koor het weer eens puik gevaar en goud verower by die ATKV Applouskompetisie wat Saterdagaand by die Musaion van die Universiteit van Pretoria plaasgevind het.
Hulle Afrika-werk wat hulle tydens hierdie geleentheid gelwer het kan op You Tube besigtig word by die volgende skakel:
Baie geluk aan die Rooidasse!