Affie-span wen MinQuiz

22 Mei 2017

Die jaarlikse MinQuiz  wetenskapvasvra het op Donderdag 18 Mei by die Sci-Bono sentrum in Johannesburg plaasgevind. Affies se span, bestaande uit Louis Schoonbee, Ewan Hickling en Nicolas du Plessis. het as Gautengwenners uit die stryd getree.

Louis (in die middel op die foto) het vir die skriftelike vraestel bo 80 % gekry en individueel onder die top 3 geëindig.

Hierdie seuns was ware ambassadeurs vir die skool.

TERUG NA BO