Affie-swemmers wen Interhoër!

22 Feb 2017

Affies se swemspan het gister in die Hillcrest-swembad skitterend presteer deur die A-Bond Interhoër te wen.

Boonop is Louw Oberholzer (foto hieronder) aangewys as die senior Victor Ludorum.

‘n Volledige verslag van die byeenkoms kan hieronder afgelaai word.

 

 

TERUG NA BO