Affie-toep

15 Jan 2020

Affie-ouers moet daarop let dat ons op die oomblik besig is om oor te skakel na ‘n nuwe platform wat ons toep gaan bedryf.

ALLE ouers en leerders moet asseblief die nuwe toep aflaai voor 1 Februarie.

Die ou toep sal vanaf dié datum nie meer funksioneel wees nie.

Ons wil ook nuwe Affies, hul ouers en vriende van die skool aanmoedig om die Affie-toep (Engels: “app”)  op u selfoon af te laai.

Sodoende verseker u dat u al die jongste nuus, inligting en aankondigings ontvang.

U kan na die volgende skakel gaan vir die stappe om dit af te laai.

http://kzrc4yoi.apped.co.za

U kan ook die volgende brief aflaai wat vir u meer inligting sal gee oor die werking van die nuwe toepplatform:

  • Toep 4

    Toep-4.pdf (55kb)

TERUG NA BO