
Ons wil nuwe Affies, hul ouers en vriende van die skool aanmoedig om die Affie-toep (Engels: “app”) op u selfoon af te laai.
Sodoende verseker u dat u al die jongste nuus, inligting en aankondigings ontvang.
U kan na die volgende skakel gaan vir die stappe om dit af te laai. Let asseblief daarop dat Android- en Apple-gebruikers verskillend te werk moet gaan.
Skakel:
https://clife.co.za/about-style-2-2/