Baie geluk aan die Affie-toneelgroep wat deurgedring het na die nasionale eindronde van die ATKV-Tienertoneel.
Die eindronde vind van 2 tot 7 Oktober in Kaapstad plaas.