Affie-vlag wapper hoog!

01 Feb 2020

Affies se atletiekspan het vandag (Saterdag) op die Bestmed Tuks atletiekbaan gewys dat hy nie sy gelyke in Suid-Afrika het nie.

Hulle het as wenners uit die stryd getree in die suensafdeling van die nasionale eindronde van Twizza se Superskolereeks.

Voorwaar ‘n puik prestasie!


Ook die swemspan het puik gevaar tydens die jaarlikse Affie-uitnodigingsgala. Hulle het tweede geëindig na die baie sterk span van Westville Boys’ High. Ook dié verslag is hieronder beskikbaar.

Volledige verslae van die naweek se byeenkomste kan hieronder afgelaai word:

  • Uitnodigingsbyeenkoms

    UItnodigingsbyeenkoms.pdf (93kb)

  • Twizza

    Twizza.pdf (103kb)

  • Swem verslag

    SWemuitslae31Jan.pdf (84kb)

TERUG NA BO