Affie-vlag wapper op suidpool!

09 Feb 2016

Oud-Affie David Malan (2010) is tans deel van die 55ste Suid Afrikaanse Antarktiese Ekspedisie (SANAE) se oorwinteringspan.

Hy het voordat hulle vertrek het groot moeite aangegaan om te verseker dat hy ‘n Affie-vlag saam kon neem.

Eenmaal ‘n Affie …….

 

TERUG NA BO