Affieraad vir 2020 bekend

20 Aug 2019

Baie geluk aan die seuns wat verkies is om op die 2019/20 Affieraad te dien.  ‘n Woord van geluk aan hul ouers ook.

Die hoofleiers sal op ‘n latere stadium bekendgemaak word.

U kan foto’s van die verkose seuns hieronder besigtig.

 

Gr 8:

  • Gr 8 Affieraad

    GR_8.png (871kb)

Gr 9: 

  • Gr 9 Affieraad

    GR_9.png (866kb)

Gr 10: 

  • Gr 10 Affieraad

    GR_10.png (875kb)

Gr 11: 

  • Gr 11 Affieraad

    Gr_11.png (1mb)

 

TERUG NA BO