
Twee Affies het kompetisie van oor die hele land uitgestof in Netwerk 24 se Blitbrein-kompetisie.
Joshuan du Toit (hooffoto) het die Gautengse- en nasionale afdeling vir graad 8’s en 9’s gewen, terwyl Markus Nel (foto hieronder) tweede was in beide afdelings.
Welgedaan Affie-manne!