
Elf Affie-hokkiespelers is ingesluit in die onderskeie Noord-Gauteng hokkiespanne.
Baie geluk aan die volgende spelers:
Onder 18B : Brendan Du Toit, Dreyer Swart, Barend Botha, Herman Rolfes, Erich Swanepoel en Quinton Venter.
Onder 16A : Herco Roesch, Hanco Coetzee en Estiaan Mathee
Onder 14B : Henco Badenhorst en Tristen Küsel.