
Baie geluk aan die volgende Affies wat genooi is om van 1 tot 6 Oktober SA Rugby se Elite Spelersontwikkelingskamp by te woon in Wellington:
O/17: George Oosthuysen
O/16: Reinhardt Ludwig, Jacques Marais en Willie Potgieter.
‘n Spesiale geluk aan mnr Jaco Koch wat as afrigter genooi is na hierdie kamp.