Affies wen A-Bond!

25 Feb 2019

Affies se atletiekspan het verlede Vrydag vir die agste agtereenvolgende jaar daarin geslaag om die seunsafdeling van die A-Bond Interhoër in te palm.

Luke Brand is aangewys as die Senior Victor Ludorum vir sy puik prestasies in die naellope.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO