April-vakansie: Aktiwiteite

17 Mar 2016

Affies beleef tydens die April-vakansie ‘n besige tyd vir ons sportspanne.  Nie minder nie as 21 groepe sal die skool oor die lengte en breedte van Suid-Afrika verteenwoordig in ‘n verskeidenheid sportsoorte.

‘n Volledige lys van toere, kampioenskappe en klinieke kan hieronder afgelaai word.

Baie sterkte aan die Affies en personeel.  Veilig reis en hou die Affie-naam hoog!

 

TERUG NA BO