Atlete blink uit in Laeveld

27 Jan 2020

Affies se atletiekspan het die naweek deelgeneem aan Nelspruit Hoërskool se vriendskaplike byeenkoms en puik gevaar.

Daar was nie minder nie as 54 prestasies wat bo 800 ABSA-tabelpunte verdien het.

‘n Volledige verslag kan hier afgelaai word:

  • Nelspruit

    2020-Nelspruit-verslag.pdf (90kb)
TERUG NA BO