Atlete eindig op hoë noot

02 Mar 2017

Affies se atletiekspan het gister in die Oppenheimer Sportstadion in Orkney hul suksesvolle seisoen op ‘n hoë noot afgesluit deur tweede te eindig in die NWU-PUK Interhoër.

Die span het slegs drie punte agter Prestige College geëindig.

Individuele prestasies was volop.  Die aflosspanne het die byeenkoms afgesluit met puik vertonings deur die onder 14, onder 15, onder 17 en onder 19 wedlope te wen.  Die onder 16’s was derde.

‘n Volledige verslag. volg.

 

TERUG NA BO