Atlete in Gauteng-Noordspan

14 Mar 2016

Baie geluk aan die volgende atlete wat ingesluit is in die Gauteng-Noordspan:

Henry Kelbrick (800m)

Ruben Els (100m 200m, aflos – moes ongelukkig onttrek aan die span)

Ruben Meiring (100m, 200m, aflos)

Markus Klopper (400m)

Tyler Warries  (800m)

Heinrich Marx 400m hekkies, aflos)

Gerdus du Plessis (100m en 300m hekkies)

Janiel Pretorius (400m, aflos)

George Kusche (800m, 1500m)

 

 

TERUG NA BO