Atlete na SA’s

19 Mar 2018

Baie geluk aan die volgende atlete wat eerskomende naweek Noord-Gauteng verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skole kampioenskap in Potchefstroom:

Onder 15:

Luke Brand (100m en 100m Hekkies)

Carlo Brink (Diskus)

Onder 17:

Edmund Du Plessis (1500m)

Gerdus Du Plessis (110m Hekkies en 400m Hekkies)

Onder 19:

Ruben Els (100m en 200m)

Luan Munnik (800m en 1500m)

Die volgende atlete sal van 5 tot 7 April 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Kampioenskap in die Paarl deelneem.

Onder 17:

Ntando Mahlangu (400m, 800m en 4 x 400m aflos)

Edmund Du Plessis (1500m)

Gerdus Du Plessis (110m Hekkies en 400m Hekkies)

Ruben Barkhuizen (Hoogspring)

Onder 19:

Christie Le Roux (Verspring)

Luan Munnik (800m en 1500m)

Johan Koen (1500m)

Ruben Els (100m, 200m en 4×100 aflos)

 

Sterkte manne!

TERUG NA BO