
Affies se atletiekspan se segetog is gister voortgesit by die Noord-afdeling van die Twizza Superskolereeks by LC de Villiers in Pretoria.
Die seuns het besondere veggees getoon en ‘n onwaarskynlike oorwinning behaal in ‘n kompetisie wat gemik is daarop om die sterkte atletiekskool in die land te vind.
‘n Volledige verslag van die byeenkoms verskyn hieronder.
Foto: Anne Laing