Atlete vertoon goed in Nelspruit

21 Jan 2019

Affies se atletiekspan het Saterdag ‘n voorsmakie gegee van wat vanjaar van hulle verwag kan word.

Hulle het aan Hoërskool Nelspruit se uitnodigingsbyeenkoms puik gevaar en 26 eerste, 20 tweede en 21 derde plekke ingepalm in die 65 items wat beslis is.

Die volgende atlete het puik gevaar:

Naam en Van Ouderdom Item ABSA Punt
Dieter Schubert 0/14 Diskus 1158
Dieter Schubert 0/14 Gewigstoot 916
Steyn Truter 0/14 Gewigstoot 903
Lucas J Van Rensburg 0/14 Verspring 950
Johandre Pienaar 0/14 Spiesgooi 924
Ethan Coetzee 0/14 Hoogspring 910
Marx Nel 0/15 Diskus 911
Kruger Van Heerden 0/16 110m H 1016
Duncan Robertson 0/16 110m H 914
Luke Brand 0/16 200m 987
Björn Van Wyk 0/17 100m 908
Eckart Potgieter 0/17 100m 906
Eckart Potgieter 0/17 200m 978
Andre Erasmus 0/17 200m 902

Die volgende atlete het individuele toekennings ontvang:

Item Naam en Van Ouderdom
Beste Skyfwerp Dieter Schubert 0/14
Beste Spiesgooi Johandre Pienaar 0/14
Beste lang Hekkie Kruger Van Reenen 0/16
Beste kort Hekkie Kruger Van Reenen 0/16
Beste 800m Ntando Mahlangu

Ons sien uit na eerskomende Vrydag se AHS uitnodigingsbyeenkoms.

TERUG NA BO