ATLETE WEN A-BOND INTER

29 Feb 2016

Baie geluk aan die Affie-atletiekspan wat Vrydag op Pilditch die seunsafdeling van die Pretoria A-Bond Interhoër oortuigend gewen het.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO