Atlete wen “Engelse” Inter

16 Sep 2019

Affies se atlete het Saterdag op tuisbodem die stof in die oë van die besoekende Gautengse Engels-medium skole geskop en beide die A- en die B-afdeling van die sogenaamde “Engelse” Interhoër gewen.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

  • Engelse Inter

    2019ENGINTERVERSLAG.pdf (173kb)

 

TERUG NA BO