Atlete wen ook Top 30!

26 Okt 2015

Affie se atletiekspan se segetog duur voort!

Nadat hulle verlede week die Top 10 op Naboomspruit gewen het, het hulle hierdie week die kompeterende Top 10 in Potchefstroom ook ingepalm.

‘n Volledige verslag van die atlete se individuele prestasies kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO