Atlete wen Top 10

07 Okt 2019

Affies se atletiekspan het die afgelope naweek die seunsafdeling van die Elardus Erasmus gedenkbyeenkoms in Mookghopong (Naboomspruit) ingepalm.

Hierdie byeenkoms se reëls bepaal dat die top 10 items se punt op die ABSA-tabel bydra tot die span se totaal.  Affies se wentotaal het ‘n indrukkwekkende 1095 punte gemiddeld per item beloop.

‘n Volledige verslag van die byeenkoms is hieronder beskikbaar, sowel as ‘n verslag van Grey Kollege se uitnodigingsbyeenkoms.

  • Top 10 Atletiek

    Top-10-Atletiek-byeenkoms-te-Naboomspruit-4-en-5-Oktober-2019.pdf (84kb)
  • Grey byeenkoms

    Grey-verslag.pdf (51kb)

 

TERUG NA BO