Affies se atletiekspan het ‘n spogjaar op ‘n hoë noot afgesluit en ook die afgelope naweek in ‘n snikhete Potchefstroom koning gekraai in die seunsafdeling van die NWU-PUK Top 30 byeenkoms.
‘n Volledige verslag kan heironder afgelaai word.