Atletiekverslag: Affie-uitnodigingsbyeenkoms

06 Feb 2017

Affies het verlede Vrydag die jaarlikse Affie-uitnodigingsbyeenkoms aangebied.

Die byeenkoms was uiters geslaagd, en prag-atletiek is opgelewer.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO