NUUS

Eeufeesboodskap van Jeppe

23 Mei 2020

Affies waardeer hierdie boodskap van Jeppe ten tyde van ons eeufees. https://www.youtube.com/watch?v=qNvVnw3_RZg&feature=youtu.be&fbclid=IwAR2Cs31gKLqHyT9vW29opMAEdcwkXQiSQmIxTovGNsWhsO84py7wr4WCrIk

LEES MEER

Stroom-Op April 2020

24 Apr 2020

Die jongste uitgawe van Stroom-Op, Affies se skoolkoerant, kan hieronder afgelaai word. AHS: AHMP:

LEES MEER

2022 aansoeke

16 Apr 2020

Die aanlynaansoeke vir 2022 van die Departement van Onderwys het nog nie geopen nie, maar die skool ontvang reeds aansoekvorms. Die dokumentasie kan by die volgende Affie-webwerfskakel afgelaai word: https://www.affies.co.za/toelatingaansoeke/ Die voltooide vorms moet aan mnr. Deon Botes gestuur word. Sy e-posadres is deon.botes@affies.co.za. Navrae kan ook per e-pos aan hom gerig word.

LEES MEER

Radiogesprek met argitek

15 Apr 2020

Ouers wat na RSG se gesprek met die argitek van die skool se kunstekampus wil luister, kan op die volgende skakel kliek: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20200414_RSG_KUNS_Affies.mp3?fbclid=IwAR0OCriTZ0UnTNyUom65U-ymK8eK5IV2FrgoGN5AsyKh5jwduDib8sj2qpY

LEES MEER

Digitale skool

08 Apr 2020

Ouers van die skool is reeds in kennis gestel van die onderskeie grade se klasse wat aanstaande week op digitale wyse sal hervat. Hier volg die rooster vir die onderskeie grade vir die week van 14 tot 17 April

LEES MEER

Koor CD nou beskikbaar

17 Mar 2020

Die Affie-koor CD, wat koorwerke van die afgelope 2 jaar insluit, is nou beskikbaar by die kultuurkantoor. Dit kos R100 en betaling geskied wanneer u die CD afhaal.

LEES MEER
TERUG NA BO