Ben Schoeman besoek Affies

18 Mar 2016

Oud-Affie en befaamde pianis Ben Schoeman het vanoggend die skool besoek.

Hy het tydens die saalbyeenkoms die seuns getrakteer op sy unieke talent.

Die volgende video is gemaak deur mnr Nico Pretorius:

 

 

 

 

 

 

TERUG NA BO