Ben Schoeman weer bekroon

26 Jan 2016

Oud-Affie Ben Schoeman (klavier) en Anzél Gerber (tjello) het pas ’n derde interna­sionale prys sedert 2012 losgeslaan toe hulle deur die Global Music Awards aangewys is as gouemedaljewenners in die afdeling vir klassieke musiek.

Netwerk 24 se berig oor dié prestasie is beskikbaar by die volgende skakel:

http://www.netwerk24.com/Vermaak/Musiek/sa-duo-wen-goud-by-groot-internasionale-kompetisie-20160121

TERUG NA BO