
Joshuan du Toit (Foto: Netwerk24)
BLITSBREIN KOMPETISIE
Affies het vanjaar naamgemaak met Markus Nel en Joshuan du Toit se puik prestasie in die Blitsbrein-kompetisie. Ons weet daar is nog vele ander wat oor ‘n baie wye algemene kennis beskik en wat ook goed sal vaar. Ons vra al die Affie-blitsbreine om op die skakel te klik om in te skryf.