NUUS

Affies bo in Dink-en-Sink!

07 Okt 2019

Affies se senior debatspan het die afgelope naweek koning gekraai in die landswye finaal van die Dink-of-Sink-kompetisie. Hulle opponente was die span van Paul Roos Gimnasium, verlede jaar se wenners. Die span het bestaan uit Adriaan van Wyk, Reuben Coetzer en Henri van der Westhuizen.  Dr Gustav von Bratt was hul afrigter. Geluk ook aan…

LEES MEER

Lentekonsert

22 Aug 2019

Hiermee ‘n uitnodiging na die Affie-Musiekdepartement se jaarlikse Lentekonsert.

LEES MEER

Affie-sprekers skitter by ATKV

05 Aug 2019

Die finale ronde van die ATKV se Nasionale Redenaars- en Debatskompetisie het die afgelope naweek by ATKV Goudini Spa plaasgevind. Drie junior en drie senior debatspanne het na finaal deurgedring. Die junior span van Erik van der Merwe, Juan Schoeman en Gerhard van Wyk wen die junior kompetisie en in die senior afdeling behaal Ian…

LEES MEER

Toneelgroep skitter

29 Jul 2019

Affies se toneelgroep het verlede week tydens die Eldo Pronk Podium Fees koning gekraai.   Die groep se produksie Aksie! het Saterdagaand in die finaal  die eerste plek behaal. Craig Kleingeld en Reinhard Prinsloo is genomineer as beste akteurs en Craig is Saterdagaand aangewys as die wenner in die kategorie.  Ongeveer 53 skole, in 3 streke, het…

LEES MEER

Uitslae teen Maritzburg

11 Jul 2019

Die uitslae van die afgelope naweek se interskole met Maritzburg College kan hieronder afgelaai word.

LEES MEER

Kooroptrede

05 Jun 2019

Die Ooskerkgemeente bied saam met Ockie Vermeulen ‘n klassieke produksie aan. Die program sluit die kore van die Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool in asook verskeie ander musikante wat bekende sowel as nuwe verwerkings van klassieke musiek voordra.   Datum:                 13 Julie 2019 Plek:                      NG Ooskerk, Clydesdale Pretoria Tyd:                       18:30 Kaartjies:             R180-00 –…

LEES MEER
TERUG NA BO