NUUS

Christiaan Maas wen SA Amateur Gholf-Kampioenskap

19 Feb 2021

Christiaan Maas, gr. 12, het op Vrydag 19 Februarie die SA Amateur Gholf-Kampioenskap gewen. Die kwalifiserende rondtes het op 14 en 15 Feb. plaasgevind. Daarna het die toernooi begin met die top 64 spelers wat teen mekaar meegeding het in putjiespel (matchplay) formaat. Christiaan speel in die finaal teen Christopher Dyer van Engeland. Die finaal…

LEES MEER

Dewald Brevis in SA o/19-span

09 Feb 2021

Dewald Brevis, gr. 12, is Sondag by die SA o/19-krieketspan ingesluit. Hierdie jong span gaan binnekort teen gekombineerde senior provinsiale spanne meeding. Ons hou sy loopbaan met groot verwagting dop.

LEES MEER

Affie-afrigter aangestel as voorspelerafrigter by BB o/21

06 Aug 2020

Mnr. Jaco Koch, afrigter van die Witbulle, is onlangs deur die BBRU as die voorspelerafrigter van die 2020 Blou Bulle o/21-span aangewys. Ons wens hom alle sterkte toe! Volg hierdie skakel vir die volledige artikel:http://ow.ly/Fna350AS7D6

LEES MEER

World Schools’ Festival

05 Mar 2020

Neem asseblief kennis van die volgende verklaring deur die skoolhoof, mnr P.W. Joynt: AFSTEL VAN RUGBY WORLD SCHOOLS FESTIVAL (WSF) Soos u sekerlik reeds in die media verneem het, is die genoemde toernooi weens die wêreldwye uitbraak van die Covid-19 virus gekanselleer. Op 27 Februarie het die organiseerders van die toernooi met ons in verbinding…

LEES MEER

Bepalings vir wintersport

27 Jan 2020

Die volledige bepalings vir die wintersport kan hieronder afgelaai word. Rugby: Hokkie:

LEES MEER

Atlete blink uit in Laeveld

27 Jan 2020

Affies se atletiekspan het die naweek deelgeneem aan Nelspruit Hoërskool se vriendskaplike byeenkoms en puik gevaar. Daar was nie minder nie as 54 prestasies wat bo 800 ABSA-tabelpunte verdien het. ‘n Volledige verslag kan hier afgelaai word:

LEES MEER
TERUG NA BO