NUUS

Affie-afrigter aangestel as voorspelerafrigter by BB o/21

06 Aug 2020

Mnr. Jaco Koch, afrigter van die Witbulle, is onlangs deur die BBRU as die voorspelerafrigter van die 2020 Blou Bulle o/21-span aangewys. Ons wens hom alle sterkte toe! Volg hierdie skakel vir die volledige artikel:http://ow.ly/Fna350AS7D6

LEES MEER

Affie-Wildsfees

23 Jun 2020

Die jaarlikse Wildsfees gaan vanjaar ‘n ander geur aanneem deur in die kuberruim plaas te vind! Hou die datum vir die eerste “Virtuele Wildsfees” oop.

LEES MEER

2016 Jaarprogram

09 Des 2015

Die verkorte jaarprogram vir 2016 kan hieronder afgelaai word.

LEES MEER

Affieraad 2016

01 Sep 2015

Die Affieraad vir 2016 is vanoggend aangekondig. Die volledige lys nuutverkose lede is beskikbaar in die dokument hieronder: Die hoofleiers sal aangewys word na die Affieraadkamp.

LEES MEER
TERUG NA BO