Christiaan is skoolkampioen

02 Sep 2015

Geluk aan graad 9 tennisspeler Christiaan Worst wat die junior en die senior skoolkampioenskap wen. Slegs Dauw Kruger kon dit in 2004 voor hom regkry.

 

Hy klop vir Willie Esterhuizen in die senior finaal met 3 – 6,  7 – 5 en 6 – 2. In die junior finaal klop hy vir Andre Snyman met 6 – 3 en 7 – 5.

TERUG NA BO