
Affies se gholfster, Christiaan Maas, is ‘n ou bekende onder gholfentoesiaste.
Hy verteenwoordig later vandeesmaand Suid-Afrika in die All-Africa Junior Teams kampioenskap. Hierdie toernooi vind in Egipte plaas.
Lees Netwerk 24 se volledige berig oor Christiaan by die volgende skakel:
https://www.netwerk24.com/ZA/Beeld/Metro-Gauteng/affie-gholfspeler-20200225?fbclid=IwAR0_hK8H7Kke1X-MpCxQZ_ThAjFLPBpdhToV8uG_Mo_vSEwJXzsrRc2g6Wg