Neem asseblief kennis dat die Il Vento Nasionale Kompetisie vir Hout- en Koperblaasintrumente 2020 gekanselleer is. As gevolg van die Covid 19-pandemie sal skole na heropening onder té veel druk wees om verlore akademiese tyd in te haal en sal daar nie ruimte vir so ‘n kompetisie wees nie.
Ons sien daarna uit om die kompetisie weer in 2021 aan te bied.
Please note that the Il Vento National Competition for Wood and Brass Instruments 2020 has been cancelled. As a result of the Covid 19 pandemic schools will be under too much pressure to make up for lost academic time after reopening to participate in such a competition.
We look forward to hosting the competition again in 2021.