Daan is hoofseun

22 Sep 2015

Daan van der Walt is vanoggend aangewys as Affies se hoofseun vir 2016.

Die onder-hoofseuns is Henk Pretorius, Duan Steenkamp, Hannes Strydom en Andries Wiese.

Henk is ook aangewys as koshuishoofseun, met Gerhard Roelofse as onder-hoofseun.

Die volledige Affieraad en koshuisprefekte kan hieronder afgelaai word:

TERUG NA BO