Departementele aanlynaansoeke

21 Apr 2016

 

 

Die onderwysdepartement vereis dat aansoeke vir 2017 aanlyn gedoen moet word. Om probleme uit te skakel, versoek ons dringend dat u wel ook langs hierdie weg aansoek doen. Volg die volgende skakel:  https://www.gdeadmissions.gov.za/

 

LW:  Die skool benodig steeds ‘n voltooide AHS-aansoekvorm waarby dokumente waarvoor daar gevra word, ingesluit is.

 

Sien FEDSAS se brief aangaande toelating hieronder.

.

TERUG NA BO