
Baie geluk aan Eckhart Potgieter wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse atletiekspan wat gaan deelneem aan die 2019 CAA Afrika Jeug- en Junior Kampioenskap.
Hierdie byeenkoms sal vanaf 16 tot 20 April plaasvind in Abidjan in die Ivoorkus.
Baie geluk en sterkte aan hierdie spogatleet!