Edwards-plein onthul

29 Jan 2020

Affies het gister, as deel van die skool se eeufeesvieringe, die Edwards-plein by die skool onthul.

Hierdie benoeming gee erkenning aan Dr Pierre Edwards vir die reuse rol wat hy oor 4 dekades as onderwyser en skoolhoof gespeel het om Affies uit te bou tot die spogskool wat dit vandag steeds is.

Die plein is geleë aan die oostekant van die mediasentrum .

Affies is trots op hierdie nuwe toevoeging tot ons skool.

TERUG NA BO