Fotodag

30 Sep 2020

Alhoewel 2020 ernstig deur die Covid-19 pandemie ontwrig is, gaan ons steeds, met die oog op die jaarblad, al die groepfoto’s van aktiwiteite wat plaasgevind het, neem. Met dié dat die skool op ‘n weeklikse rotasiebasis funksioneer, is die mees werkbare oplossing om die fotodag vir Saterdag 10 Oktober te skeduleer.

Volg gerus hierdie skakel vir die reëlings rakende fotodag.

TERUG NA BO