Gedenkdiens van Mnr Fep du Toit

21 Jul 2015

Die gedenkdiens van Mnr Fep du Toit vind Donderdag 23 Julie 2015 om 13:00 plaas in die NG Kerk Pretoria-Oos (Oos-kerk, oorkant Loftus).

Die skool sal reeds om 12:00 sluit.Du Toit, F (snr) 2013

TERUG NA BO