Gholf wen Voorsitterstrofeë

04 Mei 2016

Affies se eerste gholfspan het gister in die finaal van die Voorsitterstrofeë by die Irene Buiteklub met 3-1 afgereken met Pretoria Boys High.

Die putjiespelstryd was egter spannend, en is eers op die laaste putjie beslis.

Die vier seuns op die foto is Dean Saunders, Stals Swart, Jean Hannah en Dawid Opperman.

TERUG NA BO