Gholfspelers in provinsiale span

11 Aug 2016

Drie Affies is ingesluit in die Noord-Gauteng gholfspan wat van 2 tot 4 Oktober aan die inter-provinsiale toernooi by Wingate Park Buiteklub gaan deelneem.

Baie geluk aan Stals Swart, Dawid Opperman en Jean Hannah.

TERUG NA BO