Gr 12: hernasien van vraestelle

10 Jan 2017

Matrieks van 2016 wat vraestelle wil laat hernasien moet let op die volgende reëling:

Leerders moet self aansoek doen voor 19 Januarie. Dit geld ook vir aanvullende eksamens.

Adres: President Tower Pretoriusstraat 265.

Die betrokke vorm kan hier afgelaai word:

 

TERUG NA BO